<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<lyrics>[V1]
.    D
 Ek soek U, o God, my God
.    A
 Ek dors na U, God
.          D          D7
 Soos 'n land sonder water
.    G        Gm
 Wil ek tot U nader
.   D
 Om by U te wees
.   Em       A
 Om by U te wees

[V2]
.       D
 As ek saans aan U dink, my God
.        A
 Oor U peins in die nag
.      D            D7
 Dan weet ek U help my
.    G         Gm
 U hand ondersteun my
.         D
 Ek wil naby U bly
.        A
 Ek wil naby U bly

[C1]
.           G             A           F#m  Bm
   Want U liefde is meer werd as die lewe ...
.  G             A            F#m
   Daarom sal ek U vir altyd prys
.     F#           Bm
   My hande ophef, om U Naam te eer
.  G              Em                A
   Want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe

[V3]
.    D
 Ek soek U, o God, my God
.    A
 Ek dors na U, God
.          D         D7
 Soos 'n land sonder water
.    G         Gm
 Wil ek tot U nader
.   D        Bm
 Om by U te wees
.   Em      A
 Om by U te wees

[V4]
.       D
 As ek saans aan U dink, my God
.        A
 Oor U peins in die nag
.      D        D7
 Dan weet ek U help my
.    G        Gm
 U hand ondersteun my
.         D     Bm
 Ek wil naby U bly
.        Em     A
 Ek wil naby U bly

[C2]
.           G             A           F#m  Bm
   Want U liefde is meer werd as die lewe ...
.  G             A            F#m
   Daarom sal ek U vir altyd prys
.     F#           Bm
   My hande ophef, om U Naam te eer
.  G              Em                A
   Want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe

[V5]
.D
 Ek soek U, o God, my God
.A
 Ek dors na U, God
.         D          D7
 Soos 'n land sonder water
.    G         Gm
 Wil ek tot U nader
.   D           Bm
 Om by U te wees
. A
 Om by U te wees
. G            (Gm - D)
 Om by U te wees___</lyrics>
<title>Ek soek U</title>
</song>